Date: Saturday, 21 April 2012

Starting point: Caltex Star Stop (New Road offramp) (N1 Ben Schoeman) Southbound
Begin punt: Caltex Star Stop (New Road afrit) (N1 Ben Schoeman) Suidwaarts

Tyd / Time: 10h15 for 10h30 Dan ry ons bar toe!

Hi guys. Thank you for those that joined us for last month’s treasure hunt style breakfast run. The positive feedback is much appreciated. The aim is to do something totally different for each month, but mostly breakfast runs and visits to places that many have not seen before and to keep it as cheap as possible (money and petrol wise). April month’s event will be a quick stop at a pub and from there to a huge plot in midrand for a braai competition. Every one bring your own chop and dop (also don’t forget your utensils, plates, etc.), potjie kos manne also welcome.

Dankie vir die wat ons Maart treasure hunt breakfast run bygewoon het, julle positiewe terugvoer is baie waardeer. Ons doelwit is om elke maand iets anders te doen en dit so goedkoop (geld en petrol gewys) as moontlik te maak. April se byeenkoms is ‘n vinnige stop by ‘n kroeg en dan op ‘n groot plot ‘n lekker braai kompetisie. Almal let wel dit is ‘n skilpad braai so bring jou eie tjop en dop (los maar die bedreigde spesies uit), moet nie vergeet om jul eie braai toerusting soos tange, spesireie, borde, messe en vurke te bring nie. Potjie kos manne ook baie welkom daar is ‘n aparte katogorie daarvoor (bring net jou eie pot)

Laat weet asb ten minste ‘n week en ‘n half voor die tyd sodat die nodige hoeveelheid kole kan voorsien word. Die wat nie wil braai nie, ek het beoordeelaars nodig.

Kategorië:
-Algemene wors en vleis
-Potjie
-Potbrood
-Bredies en vleis disse.

Alles kan voor die tyd gemarineer en voorbery word, maar alle kook, braai en hitte voorbereiding moet by die kompetiese gedoen word.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s